Assonansie, ook klinkerrym genoem, verwys na die herhaling van dieselfde vokale in 'n versreël.
Voorbeelde Voorbeelde van assonerende woorde: donker - dowwe lap - stap droom - stoom
Uitdrukking wat van assonansie gebruik maak: ruk en pluk sak en pak
Bron http://www.forum.afrikaansieforum.co.za
Kategorie:Poësie Kategorie:Stylfigure