Pers is 'n verskeidenheid van skakerings van kleur tussen rooi en blou.Mish, Frederic C., hoofredakteur Webster's Ninth New Collegiate Dictionary Springfield, Massachusetts, V.S.A.: 1984--Merriam-Webster p.957Webster's New World Dictionary of American English (Third College Edition) definieer dit as: 'n Donker kleur wat 'n mengsel van rooi en blou is." Die Random House College Dictionary definieer dit as: "any color intermediate between red and blue." Die Oxford English Dictionary beskryf dit as 'n diep, ryk kleur tussen bloedrooi en violet.Shorter Oxford English Dictionary, vyfde uitgawe, 2003.
Pers as kleur is deur die Romeinse keisers en landdroste gedra, en later deur die Rooms-Katolieke biskoppe. Sedertdien word pers in die algemeen geassosieer met koninklikes en vroomheid.Eva Heller, Psychologie de la couleur: effets et symboliques Die Purple Heart word toegeken aan Amerikaanse soldate wat gewond is of gesneuwel het.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word pers as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#6A0DADRGB-kleurmodel(106, 13, 173)CMYK(39, 92, 0, 32)HSV(275°, 92%, 68%)
Variasies en gebruike
Sien ook Lys van kleure
Verwysings
Eksterne skakels
Notas
Kategorie:Kleure Kategorie:Optiese spektrum