Pienk is 'n ligte rooi kleur, wat sy naam verkry van die blom van Dianthus caryophyllus, 'n pienk angelier.Shorter Oxford English Dictionary, 5th Edition, Oxford University Press.Webster New World Dictionary, Third College Edition: "Any of a genus (Dianthus) of annual and perennial plants of the pink family with white, pink or red flowers.; its pale red color." Volgens opnames wat in Europa en die Verenigde State van Amerika gedoen is, is pienk, veral wanneer dit gekombineer word met wit of ligblou, die kleur wat mees algemeen geassosieer word met vroulikheid, sensitiwiteit, sagtheid, kinderjare en die romantiese. Maar, wanneer dit gekombineer word met pers of swart, hou dit verband met die erotiese en verleiding.Heller, Eva: Psychologie de la couleur – effets et symboliques, pp. 179-184
Pienk is die eerste keer in Engels as 'n kleurnaam gebruik in die laaste deel van die 17de eeu."Pink", Oxford English Dictionary Online
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word pienk as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#FFCBDBRGB-kleurmodel(255, 192, 203)CMYK(0, 31, 7, 0)HSV(350°, 25%, 100%) Bron: HTML/CSS
Variasies en gebruike
Variasies van pienk kan as volg voorgestel word: Medium rooipienkDonkerrooi-oranjepienkDowwe pienkMediumhelder oranjepienkMooi dowwe pienkLigte dowwe pienk#FF6666#CC6666#FFCCCC#FF9999#E6B2B2#ffc0c0
Sien ook Lys van kleure Skakerings van pienk
Verwysings
Eksterne skakels
Notas
Kategorie:Kleure Kategorie:Optiese spektrum