Hierdie artikel handel oor die kleur. Vir ander gebruike, sien Oranje (dubbelsinnig)

is 'n kleur geleë tussen rooi en geel in die ligspektrum, en word deur meeste skilders in die tradisionele kleurwiel gebruik.

Die naam is afgelei van die Engelse "orange (fruit)" ('n lemoen in Afrikaans).

In Europa en Amerika word oranje gewoonlik geassosieer met vermaak, die onkonvensionele, ekstroverte, vuur, aktiwiteit, gevaar, smaak en aroma, die herfsseisoen en Protestante. In Asië is dit 'n belangrike simboliese kleur van Boeddhisme en Hindoeïsme.

Kleurkoördinate duimnael|regs|170px|Doritos met 'n nacho-kaasgeur, bevat, soos meeste ander happies, 'n oormaat tartrasien en "Red 40" sintetiese voedselkleursel. Volgens verskeie kleurskemas word as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#FF8000RGB-kleurmodel(255, 102, 0)CMYK(0, 60, 100, 0)HSV(24°, 100%, 100%)

Sien ook Lys van kleure

Eksterne skakels

Kategorie:Kleure Kategorie:Optiese spektrum