Lemmetjie is 'n skerp groen kleur wat gewild is wanneer sg. neonkleure geproduseer word.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word lemmetjie as volg voorgestel: SkakeringGewone lemmetjieElektriese LemmetjieFranse lemmetjieLemmetjiegroenHeksadesimale kode#BFFF00#CCFF00#9EFD38#32CD32RGB-kleurmodel(191, 255, 0)(204, 255, 0)(158, 253, 56)(50, 205, 50)CMYK(25, 0, 100, 0)(38, 0, 78, 1)(76, 0, 76, 20)HSV(75, 100, 100)(72, 100, 100)(89, 78, 99)(120°, 67%, 40%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure Kategorie:Optiese spektrum