duimnael|Kastaiing (Eng. Chestnut)
Maroen is 'n donker bruinrooi Tweetalige Woordeboek. Bosman, van der Merwe & Hiemstra, 1964 kleur wat sy naam kry van die Franse woord marron, of kastaiingbruin van die Engelse "chestnut". Dit is ook sinoniem met die Italiaanse woord marrone en die Middeleeuse Grieks maraon.Shorter Oxford English Dictionary, 5de uitgawe (1973). Die Oxford English Dictionary beskryf dit as 'n "bruinrooi of klaret kleur"
Vir die RGB-model wat vir kleure op rekenaarskerms en televisiemonitors gebruik word, kan maroen geskep word deur die helderheid van rooi met sowat die helfte te verminder. duimnael|regs|Maroenkleurige eppoulette soos deur SAGD-offisiere gedra voor 1994.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word maroen as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#800000RGB-kleurmodel(128, 0, 0)HSV(0°, 100%, 50%)
Sien ook Lys van kleure
Verwysings
Kategorie:Kleure