Die rooivoëlbessie (Psychotria zombamontana) is 'n boom wat deel van die Rubiaceae familie is. Die spesie is inheems aan Malawi, Mosambiek, Suid-Afrika, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die spesie in KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga voor, meer spesifiek in die Lebomboberge en die noordelike Drakensberge.
Die boom se FSA-nommer is 723.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
zombamontana Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe