Die fluweelklipels (Afrocanthium gilfillanii) is boom wat voorkom in Limpopo, Noordwes, Eswatini en Botswana. Die spesie groei op klipperige plekke en in bosveld. Die boom se blare is dun en beide kante is fluweelagtig.
Die boom se FSA-nommer is 706.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ duimnael|links|'n Fluweelklipels in Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuin, Roodepoort Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Afrocanthium Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Suid-Afrika