Die Gladdeslapmispel (Vangueria lasiantha) is 'n klouterende struik of 'n pieperige boom wat groei in kusruigtes en aan woudrande. Die boom kom voor vanaf die suide van KwaZulu-Natal tot in die suide van Mosambiek. Die boom se blare is glasend groen wat aan die onderkant 'n ligte blougroen is. Die vrugte is neerhangend aan lang stele.

Die boom se FSA-nommer is 705.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World

Kategorie:Bome van Afrika lasiantha Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika