Die volgende litostratigrafiese eenhede word aangetref: Supergroep (Engels: supergroup) – twee of meer groepe of alleenstaande formasies Groep (group) – twee of meer formasies Subgroep (subgroup) – soms word ’n groep in subgroepe verdeel Formasie (formation) – primêre eenheid in litostratigrafie Afsetting (member) – litologiese subafdeling van ’n formasie Laag (bed) – kenmerkende laag in ’n afsetting of formasie

Kategorie:Stratigrafie