Die wildemispel (Vangueria infausta) is 'n boom wat aan die katjiepiering-familie, Rubiaceae behoort. Dit is inheems aan die suidelike en oostelike Afrotropiese gebied en kom in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kameroen, Kenia, Malawi, Mosambiek, Kaprivistrook in Namibië, Rwanda, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe voor. In Suid-Afrika kom die spesie in elke provinsie behalwe die Wes-Kaap voor.
Die vrugte word deur mense geëet en het 'n aangename appel-tipe smaak.
Die boom se FSA-nommer is 702.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Subspesies Die spesie het drie subspesies: Vangueria infausta var. campanulata (Robyns) Verdc. Vangueria infausta subsp. infausta Vangueria infausta subsp. rotundata (Robyns) Verdc.
Fotogalery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online REDLIST Sanbi
Eksterne skakels
Kategorie:Bome van Afrika infausta Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe