Dielheim 280px Kaart Wapen 170px|center 75px|center Vlag 90px|center Land  Deelstaat 20px Baden-Württemberg Koördinate  Oppervlakte:    - Totaal 22,7 vk km  Hoogte bo seevlak 138 m Bevolking:    - Totaal (31 Desember 2010) 8 902 Bevölkerungsentwicklung in den Gemeinden Baden-Württembergs 2010  - Bevolkingsdigtheid 393/vk km Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Hans-Dieter Weis Amptelike Webwerf www.dielheim.de

duimnael|links|Dielheim in die Winter duimnael|links|Dielheim in die Somer Dielheim is 'n gemeente in die Ryn-Neckar-Omgewing (Rhein-Neckar-Kreis), wat in die staat Baden-Württemberg geleë is.

Statistiek Die Gemeente bestaan uit vyf dorpe: Dielheim, Horrenberg, Balzfeld, Unterhof en Oberhof.

Geografie Dielheim lê aan die westelike rand van Kraichgau en aan die rand van die bo-Ryn-gebied. Die Leimbach stroom wat ontstaan in Balzfeld vloei deur die kern van Dielheim, Horrenberg en Balzfeld van oos na wes. Die naaste groot stede is Wiesloch (4km), Heidelberg (20km) en Sinsheim (15km).

Verwysings

Eksterne skakels Amptelike Webwerf van Dielheim

Kategorie:Nedersettings in Baden-Württemberg