Die Koonaprivier is 'n rivier wat in die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Die rivier ontspring in die Katberg en vloei dan weswaarts in die rigting van, en later deur Adelaide. Hierna kronkel die rivier heelwat () terwyl dit in 'n oostelike rigting deur die eskarp vloei, maar swaai dan suidooswaarts om aan te sluit by die Groot-Visrivier op pad na die Indiese Oseaan.
Ontspring Katberg by
Monding Groot-Visrivier by
Eksterne skakel Google-kaart van die Koonaprivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Oos-Kaap