Die harpuiskatjiepiering (Gardenia resiniflua) is 'n meerstammige struik of klein boompie wat voorkom in die noorde van Limpopo. Die spesie is ook inheems in Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Mosambiek, Namibië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Die plant is 'n geoksiel Die boom groei in ruigtes, bosveld, oewerbos of droë woud. Die blare is fluweelagtig maar volwasse blare is grof aan die bokant en fluweelagtig aan die onderkant.

Die plant het ook twee subspesies: Gardenia resiniflua subsp. resiniflua Gardenia resiniflua subsp. septentrionalis Verdc.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Gardenia Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Ondergrondse bome Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe