Die bosmelkbessie (Manilkara discolor) is 'n boom wat deel van die v familie is. Die spesie is inheems aan Kenia, Malawi, Mosambiek, Suid-Afrika, Tanzanië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant voor vanaf Port St. Johns in KwaZulu-Natal noordwaarts tot in Mosambiek.
Dit groei gewoonlik in laagliggende droë woud. Die boom se bas is donkergrys en in die lengte gegroef terwyl die jong lote bruinerige hare op het.
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online REDLIST Sanbi
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
discolor Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zimbabwe