Manilkara is 'n plant genus wat hoort tot die familie Sapotaceae. Hierdie genus staan ook bekend as die Melkbessies.

Boomspesies Bosmelkbessie (Manilkara discolor) Laeveldmelkbessie (Manilkara mochisia) Pondomelkbessie (Manilkara nicholsonii) Zulumelkbessie (Manilkara concolor)

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bron Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Bome van Afrika