300px|duimnael|Trou-aux-Biches se spierwit strand 180px|duimnael|Landkaart wat Trou-aux-Biches aandui
Trou-aux-Biches is 'n baai en 'n openbare strand op die noordelike kus van die eiland Mauritius in die distrik van Pamplemousses. Die strand is een van die mooiste op die eiland en is bekroon as die wêreld se voorste strandbestemming by die "World Travel Awards" van 2011.
'n Toerisme-oord is naby die strand geleë, die Trou-aux-Biches Resort & Spa.
Galery
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Mauritius