Die NG Kandelaar Studentegemeente is 'n kerk en 'n studentegemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Sinode van Wes-Transvaal).
Die gemeente is in 1982 gestig. Die kerkgebou met 'n saal direk langsaan is by Hoffmanstraat 22, Potchefstroom geleë. Die huidige leraar is ds. Sanré Benadé.
Bronne Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media. Amptelike webblad
Kategorie:Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika