Die Roodekrans Gemeente (voorheen bekend as NG Gemeente Roodekrans) is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal).

Die gemeente is gestig in 1981. Die kerkgebou is geleë by Azalealaan 7, Roodekrans, Roodepoort.

Bronne Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC – 'n divisie van Bybel-Media. https://www.roodekransgemeente.co.za/

Eksterne skakels Die gemeente se kerkkompleks soos te sien op Google Maps. https://www.roodekransgemeente.co.za/

Kategorie:Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika