duimnael|regs|240px|Die kerkgebou by Mullerstraat 9, Freemanville, Klerksdorp.

duimnael|regs|170px|Ds. J.M.C. van den Berg was die leraar hier van 1951 af.

duimnael|regs|170px|Ds. J.P.J. Smit, leraar van 1962 tot 1982.

Die NG gemeente Skoonspruit is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Sinode van Wes-Transvaal).

Die gemeente is in 1946 gestig. Die kerkgebou is geleë in Mullerstraat, Freemanville, Klerksdorp. In 2013 was die leraar ds. E.J. le Grange. Daar was in daardie jaar 30 doop- en 260 belydende lidmate.

Die kerkgeboue en gronde is verkoop aan die Anglikaanse Kerk en staan bekend as die "Anglican Diocese of Matlosane-Diocesan Centre”.

Enkele leraars Ernst Hendrik Latsky, 1947 - 1951 Jan Mattheüs Christiaan van den Berg, 1951 – ? Jacobus Petrus Johannes Smit, 1967 – 1982 Hendrik Bernardus Venter, 1983 - 1993

Bronne Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.

Eksterne skakel Die gemeente se kerkgebou op Google Maps.

Kategorie:Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika