Die Impalalelie (Adenium multiflorum) is 'n kremetartagtige, klein boompie wat voorkom vanaf die noorde van KwaZulu-Natal, deur Eswatini tot in Zimbabwe en Mosambiek asook Malawi en Zambië. Die boom het opvallende, helderkleurige, trompetvormige blomme. Die boom produseer wit melksap en dra vir 'n kort tydjie glasende blare.
Fotogalery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Eksterne skakels
Kategorie:Adenium Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe