Die woord Germaans kan na verskillende dinge verwys: Germaanse tale: 'n Taalfamilie, die tale wat in noord- en noordwes Europa gepraat word asook in baie plekke wat gekolonialiseer is sedert die 16de eeu. Germaanse volke: Versamelnaam vir 'n aantal stamme en volke afkomstig uit noordelike Europa, waarvan verskeie die Romeinse Ryk in die vyfde en sesde eeu ingeval het. Germaanse godsdiens en Germaanse mitologie
Eksterne skakels