Papilionoideae is die boom-subfamilie wat hoort tot die familie Fabaceae. Wêreldwyd is daar 13,860 spesies wat hoort tot die subfamilie waarvan 1000 in Suider-Afrika voorkom en 60 van hulle is bome. Hierdie subfamilie is staan ook bekend as die Ertjie-subfamilie.

Genera Die volgende genera hoort onder andere tot die subfamilie: Amphithalea Argyrolobium Aspalathus Baphia Bolusanthus Calobota Calpurnia Erythrina Hypocalyptus Indigofera Melolobium Mundulea Podalyria Pterocarpus Rafnia Robinia Sophora Virgilia Wiborgia

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bron Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Bome van Afrika