Die kameelspoor (Piliostigma thonningii) is 'n klein boom met 'n digte, geronde kroon en met swaar, dik houtagtigeg peule. Die boom het skoenlapper-vormige blare wat diep ingekeep is - vandaar die naam. Die peule se inhoud is eetbaar en staan daarom as monkey bread bekend.

Die boom se FSA-nommer is 209.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Voorkomsgebied Die spesie is inheems in Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Golf van Guinee-eilande, Ivoorkus, Jemen, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mosambiek, Namibië, Niger, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Suid-Afrika, Suid-Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Bome van Afrika thonningii Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Benin Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Burkina Faso Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eritrea Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Gaboen Kategorie:Flora van Gambië Kategorie:Flora van Ghana Kategorie:Flora van Guinee Kategorie:Flora van Guinee-Bissau Kategorie:Flora van Ivoorkus Kategorie:Flora van Jemen Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mali Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Niger Kategorie:Flora van Nigerië Kategorie:Flora van die Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van Senegal Kategorie:Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek Kategorie:Flora van Sierra Leone Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Suid-Soedan Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Togo Kategorie:Flora van Tsjad Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe