Die breëpeulvalsdoring (Albizia forbesii) is 'n boom wat groei in valleie en langs waterlope. Die boom kan groot word en het neerhangende takke. Dit is inheems aan Suid-Afrika (KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo) alsmede Eswatini, Mosambiek, Tanzanië en Zimbabwe. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne Watter Boom is dit?; Eugene Moll, 2013, Plants of the World Online REDLIST Sanbi

Kategorie:Albizia Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zimbabwe