__NOTOC__

Caesalpinioideae is 'n subfamilie van blomplante wat tot die familie Fabaceae behoort. Wêreldwyd is daar sowat 1 000 spesies. Hiervan is sowat vyftig spesies inheems aan Suider-Afrika, waarvan sowat veertig bome is. Dit is die kleinste subfamilie in die Fabaceae, en staan ook as die Flambojant-subfamilie bekend.

Genera Die volgende genera resorteer onder die subfamilie: Bauhinia Brachystegia Burkea Cassia Colophospermum Elephantorrhiza Entada Erythrophleum Guibourtia Parkinsonia Peltophorum Schotia Senegalia

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bron Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013

Eksterne skakels

Kategorie:Bome van Afrika