Die meerstamvalsdoring (Albizia petersiana) is 'n meerstammige, middelgroot boom met 'n tregtervormige kroon. Die boom groei in die Suid-Afrikaanse Laeveld. In die suide van die Krugerwildtuin vorm dit 'n belangrike element van die Delagoa-ruigtes. Dit is ook inheems in Kenia, Malawi, Mosambiek, Somalië, Tanzanië, Uganda en Zimbabwe.
Die boom se FSA-nommer is 153.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Albizia Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Somalië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zimbabwe