Die Bosveldvalsdoring (Albizia harveyi) is 'n slanke boom wat soortgelyk is aan die breëpeulvalsdoring met skerp haakpunte aan die pinnas. Die boom is inheems in Suid-Afrika en kom in Limpopo en Mpumalanga voor. Die boom is ook inheems in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Albizia Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe