duimnael|400px|Ibero-Amerika
Ibero-Amerika (Spaans: Iberoamérica, Portugees: Ibero-america) is 'n versamelnaam vir lande op die Amerikaanse kontinent waar Spaans of Portugees die voertaal is. Dit word onderskei van Latyns-Amerika, wat ook Franssprekende lande insluit.
In 'n wyder sin omvat Ibero-Amerika ook die Iberiese Skiereiland, oftewel Spanje, Portugal en Andorra. Hierdie lande het 'n histories-kulturele verbintenis. Hulle organiseer sedert die jare '90 van die 20ste eeu reëlmatig gesamentlike konferensies.
Lande Spaanssprekend: (Meer as 400 miljoen sprekers) 38 747 000 9 182 000 16 928 000 45 600 000 4 401 000 10 090 000 13 228 000 6 881 000 12 599 000 7 205 000 11 269 000 115 296 000 5 487 000 3 232 000 6 158 000 27 968 000 3 726 000 44 116 000 3 463 000 26 749 000
Portugeessprekend: (Omstreeks 212 miljoen sprekers) 201 032 714 10 487 289
Sien ook Latyns-Amerika Spaans-Amerika
Kategorie:Latyns-Amerika Kategorie:Politiek van Spanje Kategorie:Portugal