Die gouewattel (Acacia pycnantha) is 'n boom en indringerplant wat in Suid-Afrika genaturaliseer geraak het vanaf Australië. Dit is sedert 1988 die amptelike blom van Australië en vertoon die nasionale kleure groen en goud wanner dit bloei.

Fotogalery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van indringerplante in Suid-Afrika

Verwysings

Bronnelys QUEST: Science for South Africa. Volume 9. Number 3. ISSN 1729-830X Plants of the World Online

Eksterne skakels

Kategorie:Indringerplante Kategorie:Acacia Kategorie:Flora van Australië Kategorie:Endemiese plante van Australië Kategorie:Nasionale simbole van Australië