Die persbesem (Polygala virgata) is 'n boom wat in 'n verskeidenheid habitatte groei: woudrande, op dagsome en in sanderige kusstreke.
Die boom se FSA-nommer is 302.2.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ Die boom staan ook bekend as die bloukappie.
Beskrywing Die boom dra donkerpers blomme op eindstandige are.
Subspesies Die spesie het drie subspesies: Polygala virgata var. decora (Sond.) Harv. Polygala virgata var. speciosa (Sims) Harv. Polygala virgata var. virgata
Verspreiding In Suid-Afrika kom hulle vanaf Kaapstad voor, deur KwaZulu-Natal tot in Mpumalanga voor. In die res van Afrika is die boom inheems in die Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Namibië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World REDLIST Sanbi
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe