Die rooistinkhout (Prunus africana) is 'n woudboom wat deel van die Rosaceae familie is. Die boom kan tot 20 m hoog word. Die bas het na bewering medisinale eienskappe terwyl die volwasse bome se bas swart is met 'n blokkiespatroon. Die blare het getande, golwende blaarrande, kenmerkende bearing en 'n glasende bokant.
Verspreiding Die spesie is inheems aan Angola, Burundi, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Ghana, Golf of Guinee-eilande, Kameroen, Kenia, Lesotho, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Fotogalery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013
Eksterne skakels
africana Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Comore-eilande Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Ghana Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Madagaskar Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe