Die sterretjierysbos (Cliffortia nitidula) is 'n klein boom wat op bergagtige plekke voorkom en kan tot 6 m hoog word. Dit groei op klipperige plekke, in rivierhabitatte en aan woudrande vanaf die Wes-Kaap, via Lesotho en Eswatini tot by die Chimanimaniberge in Zimbabwe. Die spesie kom ook voor in Angola, Burundi, Kenia, Malawi, Rwanda, Tanzanië, Uganda en Zambië.

Subspesies Die plant het drie subspesies: Cliffortia nitidula var. angolensis (Weinm.) Brenan Cliffortia nitidula subsp. nitidula Cliffortia nitidula subsp. pilosa Weim.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online

Eksterne skakels

nitidula Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe