Die Golf van Oman (Arabies: خليج عُمان‎, Persies: دریای ایران Irannese See of دریای فارس‎ Persiese See) 'n golf van die Arabiese See. Dit is tussen Oman en die Verenigde Arabiese Emirate aan die noordweste van die Arabiese Skiereiland en die lande Iran en Pakistan in die noorde geleë.

Die Golf van Oman is deur die Straat van Hormuz met die Persiese Golf verbind. Dit vorm 'n belangrike seestraat vir die transport van ruolie. Belangrike hawestede wat hier geleë is: Maskat in Oman, Chabahar in Iran en Gwadar in Pakistan.

Fotogalery

Eksterne skakels

Kategorie:Geografie van Iran Kategorie:Geografie van Oman Kategorie:Geografie van Pakistan Kategorie:Geografie van die Verenigde Arabiese Emirate Kategorie:Seë van Asië Kategorie:Seë van die Indiese Oseaan