Die Witkeelmossie (Passer griseus) is 'n voël en gelokaliseerd en algemeen om mense se woonplekke. Die voël is beperk tot 'n paar gebiede in die noorde van Suider-Afrika, veral tussen Chobe, Botswana en die Victoria-waterval. Die voël is 16 cm groot en weeg 34 - 43 gram. In Engels staan die voël bekend as die Northern Grey-headed Sparrow.

duimnael|links|'n Opgestopte witkeelmossie in die Muséum d'histoire naturelle de Genève.

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Mossies