Die kortbeksuikerbekkie (Hedydipna collaris) is 'n algemene standvoël in woude, digte boomveld en tuine. Die voël is 10 cm groot en weeg 6 - 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Collared sunbird.
duimnael|links|170px|'n Mannetjie op 'n wingerdstok.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Suikerbekkies Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin