Die grootmossie (Passer motitensis) is 'n amper-endemiese, gelokaliseerde, algemene standvoël in halfdorre doringboomveld. Hulle maak nes in 'n doringboom of bos. Die voël word 15 cm groot en weeg 26 - 35 gram. In Engels staan die voël bekend as die Great sparrow.
duimnael|links|Illustrasie van 'n grootmossie.
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Mossies