Die Lelspreeu (Creatophora cinerea) is 'n voël en algemene nomade op grasveld, landbougrond, savanne en oop boomveld. Die voël kom feitlik oor die hele Suider-Afrika voor. Hulle kom dikwels in groot swerms voor en sluit gereeld by ander spreeus aan. Die voël is 19 – 21 cm groot en weeg 52 - 84 gram. In Engels staan die voël bekend as die Wattled starling.

duimnael|links|Mannetjie in nie-broeigewaad duimnael|links|Mannetjie by Polokwane, Limpopo

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Spreeus