Die donkerkoester (Anthus leucophrys) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël en nomade met 'n voorkeur vir kort gras en onlangs-afgebrande dele. Die voël is 17 cm groot en weeg 26 gram. In Engels staan die voël bekend as die plain-backed pipit.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Koesters