Die swartkopkleinjantjie (Apalis melanocephala) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël wat leef in die blaredak van laagland- en rivierbos; veral waar daar verstrengelde rankplante is. Die voël is 13 cm groot en weeg 9 gram en kom voor in sentraal Mosambiek. In Engels staan die voël bekend as die Black-headed Apalis.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Sangvoëls