Die gryskleinjantjie (Apalis chirindensis) is 'n endemiese, gelokaliseerde algemene standvoël wat leef in bergwoud in pare of familiegroepies. Die voël is 13 cm groot en weeg 9 gram en kom voor in die hooglande van Oos-Zimbabwe. In Engels staan die voël bekend as die Chirinda apalis.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Sangvoëls