Willem Alberts (gebore op 11 Mei 1984 in Pretoria) is 'n rugbyspeler wat vir die Natalse Haaie in die Curriebeker en die Sharks in Superrugby speel. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2015.
Hy het sy toetsdebuut vir die Springbokke op 13 November 2010 teen Wallis in Cardiff gemaak op ouderdom 26. Hy druk ook sy eerste drie vir die span in hierdie wedstryd nadat hy as plaasvervanger opkom.
Eksterne skakels
Willem Alberts by die Sharks Willem Alberts by itsrugby.co.uk
Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Sharks rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Lions rugbyspelers Kategorie:Afrikaners