Juandré Kruger (gebore op 6 September 1985 te Kaapstad) is 'n Springbokrugbyspeler wat vir die Blou Bulle in die Curriebeker en vir Racing Metro oorsee speel.

Eksterne skakels SA Rugby-profiel Northampton-profiel Bulls-profiel

Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners