Franco van der Merwe (gebore op 15 Maart 1983 in die Paarl) is 'n rugbyspeler wat vir die Goue Leeus in die Curriebeker en vir die Lions of die Sharks in Superrugby speel.
Van der Merwe is sedert 2012 reeds vier keer opgeroep vir die Springbok-oefengroep, maar het heelaas nog nie in 'n toetswedstryd gespeel nie.
Eksterne skakels SA rugby-profiel Leeus-profiel profiel op itsrugby.co.uk
Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Lions rugbyspelers Kategorie:Sharks rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners