John Tyler (29 Maart 1790 – 18 Januarie 1862) was die tiende President van die Verenigde State (1841–1845). Tydens sy ampstermyn het Florida op 3 Maart 1845 die 27ste deelstaat van die Verenigde State geword.
Kategorie:Presidente van die Verenigde State Kategorie:Geboortes in 1790 Kategorie:Sterftes in 1862 Kategorie:Adjunkpresidente van die Verenigde State