Franklin Pierce (23 November 1804 – 8 Oktober 1869) was die 14de President van die Verenigde State (1853–1857) en is die engiste president afkomstig vanaf die deelstaat New Hampshire.
Kategorie:Presidente van die Verenigde State Kategorie:Geboortes in 1804 Kategorie:Sterftes in 1869