Zachary Taylor (24 November 1784 – 9 Julie 1850) was die twaalfde President van die Verenigde State. Hy was ook 'n militêre leier en het sy militêre loopbaan afgesluit met verreikende oorwinnings in die Meksikaans-Amerikaanse Oorlog.
Kategorie:Presidente van die Verenigde State Kategorie:Amerikaanse militariste Kategorie:Generaals Kategorie:Geboortes in 1784 Kategorie:Sterftes in 1850