Millard Fillmore (7 Januarie 1800 – 8 Maart 1874) was die 13de President van die Verenigde State (1850–1853). Hy het president geword na die afsterwe van Zachary Taylor omrede hy die Vise-President op daardie stadium was. Tydens sy ampstermyn het Kalifornië op 9 September 1850 die 31ste deelstaat van die Verenigde State geword.

Kategorie:Presidente van die Verenigde State Kategorie:Geboortes in 1800 Kategorie:Sterftes in 1874 Kategorie:Adjunkpresidente van die Verenigde State