Schoutedenapus is 'n genus van voëls in die familie van windswaels (Apodidae). Windswaels in hierdie genus kom uitsluitlik in Afrika voor. Die genus is in 1968 van die genus Apus afgesplit en is na die Belgiese ornitoloog Henri Schouteden vernoem.

Spesies Die genus omvat die volgende spesies:Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6).

Schoutedenapus myoptilus - Skaarswindswael Schoutedenapus schoutedeni

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Windswaels