Zarasai 280px Kaart Wapen 170px|center 40px|center Vlag 60px|center Land Etnografiese gewes Aukštaitija Munisipaliteit Zarasų rajono savivaldybė Koördinate (sien skakels) 55° 43' N, 26° 14' O Stigting (eerste verwysing) 1506 Stadstatus 1843 Oppervlakte: - Totaal (stad) 17,5 vk km - Totaal (munisipaliteit) 1 289 vk km Hoogte bo seevlak 134 m Bevolking: - Totaal (stad 2010) 7 571 - Totaal (munisipaliteit 2011) 18 289 - Bevolkingsdigtheid (stad) 432,6/vk km - Bevolkingsdigtheid (munisipaliteit) 14,3/vk km Tydsone EET (UTC +2) - Somertyd EEST (UTC +3) Klimaat - Tipe Kontinentaal-gematig - Gemiddelde jaarlikse temperatuur -°C - Gem. temp. Januarie/Julie - / - °C - Gemiddelde jaarlikse neerslae - mm Burgemeester Arnoldas Abramavičius Poskode 32001 Skakel (+370) 385 Amptelike Webwerf www.zarasai.lt/ Zarasai is 'n stad in die uiterste noordooste van Litaue naby die grens met Letland. Die stad, wat as administratiewe sentrum van die gelyknamige rajon-munisipaliteit fungeer, staan veral bekend vir sy ligging temidde van 'n boslandskap met talle mere. Die stadskern word omring deur sewe mere, waarvan die grootste met 'n oppervlakte van 372 hektaar en sewe eilande as naamgewer vir die stad gedien het.
Vroeë verwysings na die gebied dateer uit die 14de eeu toe 'n kerk en 'n klooster van die bisdom Vilnius op een van die eilande gestig is. 'n Klein nedersetting het destyds aan die meeroewer ontstaan. Zarasai het in sy geskiedenis Duitse (Ossersee), Russiese (Nowoaleksandrowsk) en Poolse (Jeziorosy) name gedra. Die laasgenoemde is, net soos die latere Litause benaming Ežerenai, afgelei van die woord "meer" (jesioro in Pools, ežeras in Litaus). Sedert 1929 is Zarasai die amptelike Litause stadsnaam.
Skakels Koördinate:
Kategorie:Munisipaliteite in Litaue Kategorie:Nedersettings in Litaue